Sondag eredienste is om 09:00 in die Kiepersol Gemeenskapsentrum, 49 Alan Rd, Eldoraigne, Centurion
Ons groei saam in ons liefde vir die Here.
Hier voel almal tuis en dra mekaar se laste.
Ons is lief vir families.
Ons is ʼn Woord gefundeerde en Geesvervulde gemeente met ʼn passie vir die teenwoordigheid van God en die bediening van die Heilige Gees. Ons hart is dat KLC ‘n geestelike tuiste vir almal sal wees.
Selgroepe is die hartklop van ons gemeente. Dis hier waar vriendskappe gebou word en jou geloof groei. Ons bid saam en ondersteun mekaar. Vind jou familie binne die kerkfamilie. Besoek ons selgroepe bladsy om meer uit te vind oor selgroepe in jou area waar jy weekliks kan inskakel.
KLC
FNB 62404565460
Mall@Reds
Takkode 251 130
Kom besoek ons gerus tydens ons Sondagdienste om 09:00 in die Kiepersol Gemeenskapsentrum in Eldoraigne, Centurion en geniet ‘n koppie koffie of tee na afloop van die diens. Jy kan ons ook vanaf die webwerf kontak.
WhatsApp us